Die Maan Is Swart - Gedigte Van Adam Small 9781741814637 tackling mysteries and dangers
Die Maan Is Swart - Gedigte Van Adam Small 9781741814637 tackling mysteries and dangersHierdie keur bevat van Adam Small se gewildste en gee ook aandag aan sy minder bekende gedigte. Die doel van hiedie versameling is om sy bydrae tot Suid Afrikaanse letterkunde, en Kaaps, te vereer. Die klem word geplaas op die tersaaklikheid en veelsydigheid van sy stem. Adam Small se eerste bundel het in 1957 verskyn en dekades later gee sy woorde steeds n stem aan die gemarginaliseerdes en die werkende stand. Die maan is swart is saamgestel deur
Pay in 4 interest-free payments of $27.50 Learn more
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Jul 31 - Aug 5